by Christelle Kleynhans | Oct 28, 2022 | Garden Route News
Slaghuis in Hartenbos Die naweek is die dorp in rep-en-roer met die Buffalo Rally 2022 wat in Hartenbos plaasvind. Vir motorfiets-liefhebbers is hierdie verseker ‘n geleentheid wat hulle nie wil misloop nie. Die span van Hartenbos Slaghuis staan gereed met die beste...
by Christelle Kleynhans | Oct 21, 2022 | Garden Route News
Die beste jaareindfunksies is dié met lam op die spit Hartenbos Spitbraai Dis die tyd van die jaar… talle besighede beplan hul jaareindfunksies voor die gejaag van die seisoen inskop. Bederf jou personeel met die BESTE jaareindfunksie en reël ‘n lam op die spit....
by Christelle Kleynhans | Oct 18, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis reeks sosaties beskikbaar Slaghuis in Hartenbos Met so wye reeks sappige, geurige sosaties om van te kies-en-keur by Hartenbos Slaghuis, bly die keuse vir talle maar moeilik. Hul sosaties wissel van bees, lam tot hoender beskikbaar in verskeie...
by Christelle Kleynhans | Oct 7, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis 28dae Verouderde Steak Vir die sagste, smaaklikste 28dae verouderde sirloin, rump steak and tbone, maak ‘n draai by Hartenbos Slaghuis. Hul vleis is van hoogstaande gehalte en beslis goeie waarde vir jou geld. Rond dit af met een van ons smaaklike...
by Christelle Kleynhans | Oct 4, 2022 | Garden Route News
Kekkel en Kraai geleë in Hartenbos Slaghuis Sappige, smaaklike, vars heel hoenders asook alle hoenderporsies is beskikbaar by Kekkel en Kraai Hartenbos, geleë in Hartenbos Slaghuis! Beplan vooruit en kom kry jou vars hoender elke Dinsdag en Donderdag. Die slaghuis...
by Christelle Kleynhans | Sep 20, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis Beurtkrag Aandete Idees Slaghuis in Hartenbos Wanneer jy met jou hande in jou hare staan, omdat beurtkrag jou planne vir aandete alweer in die wiele gery het, is braai verseker ‘n goeie opsie! Hartenbos Slaghuis bied ‘n groot verskeidenheid opsies...
by Christelle Kleynhans | Sep 16, 2022 | Special Offers
Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos Geniet ‘n lam skenkel of nek pot die naweek! Daar is min goed so lekker soos om lekker geurige lams potjie gemaak van kwaliteit vleis en ‘n vrolike kuier saam met vriende. Indien jy ‘n verskoning gesoek het om hierdie naweek ‘n...
by Christelle Kleynhans | Sep 13, 2022 | Garden Route News
Wen ‘n braai hamper vir braaidag Hartenbos Slaghuis Braaidag Kompetisie Staan ‘n kans om ‘n Braai Hamper van Hartenbos Slaghuis te wen, ter waarde van R609.00 en geniet hierdie Braaidag op 24 September 2022 behoorlik! Skryf vandag nog in: Alle vleisaankope kom in...
by Christelle Kleynhans | Sep 9, 2022 | Garden Route News
Alles wat jy benodig vir die perfekte braai Hartenbos Slaghuis Hartenbos Slaghuis maak dit maklik om die perfekte braai te hou! Ons bied alles jy benodig, van die lekkerste, smaaklike vleise, ‘n reeks souse en speserye, knoffelbrode, verskeie peuselhappies vir op die...
by Christelle Kleynhans | Sep 6, 2022 | Garden Route News
Probeer ‘n nuwe geur om jou hoender te marineer Hartenbos Slaghuis Hartenbos Slaghuis help graag met smullekker idees vir aandete! Bederf jou gesin met ‘n gemarineerde hoender, gemaak van sakpas vars hoender beskikbaar elke Dinsdag en Donderdag by jou plaaslike...
by Christelle Kleynhans | Aug 25, 2022 | Garden Route News
Kekkel en Kraai Hartenbos Hartenbos Slaghuis is die tuiste van Kekkel en Kraai Hartenbos en bied gesonde, sappige hoender fillette en ander hoendersnitte aan! Hoender bly maar ‘n gunsteling in baie huise en is ‘n gesonde opsie vir die wat begin om aan hul somerlyfies...
by Christelle Kleynhans | Aug 24, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis se Wenresep Boerewors Die beste boereworsrolle word gemaak van Hartenbos Slaghuis se wenresep boerewors! Die geheim van enige bobaas boereworsrol, lê in topgehalte boerewors. Hartenbos Slaghuis is bekend vir hul wenresep boerewors wat perfek is op...
by Christelle Kleynhans | Aug 19, 2022 | Garden Route News
Bees-, vark- of lamsrib? Wat verkies jy? Hartenbos Slaghuis Almal se smaak en voorkeure in vleis verskil en die span van Hartenbos Slaghuis verstaan dit al te goed. Hulle maak voorsiening vir elkeen se voorkeure en bied ‘n groot verskeidenheid vleis aan wat insluit...
by Christelle Kleynhans | Aug 17, 2022 | Garden Route News
Die beste lamsvleis vir enige dis Lamsvleis in Hartenbos Hartenbos Slaghuis bied lamsvleis aan wat jou mond sal laat water. Hul hoogstaande kwaliteit lam is kundig gesny vir enige dis. Hartenbos Slaghuis se lamsnitte sluit in, A2 lam (heel/half), lam tjoppies, rib en...
by Christelle Kleynhans | Aug 5, 2022 | Special Offers
Lamsrib Promosie by Hartenbos Slaghuis Daar is min goed wat ‘n familie so bymekaar bring soos ‘n gesellige braai. Kombineer dit met mondwater-lekker kos en jy het sonder twyfel ‘n wen-resep vir hierdie naweek! Hartenbos Slaghuis bied net die lekkerste vars gevriesde...
by Christelle Kleynhans | Aug 4, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis Vrouemaand Kompetisie Staan die kans om ‘n R1000 koopbewys te wen! Hartenbos Slaghuis vier Vrouemaand met ‘n lekker kompetisie! Koop vir R500 of meer, plaas jou strokie in die houer in Hartenbos Slaghuis en staan ‘n kans om ‘n R1000 koopbewys te...
by Christelle Kleynhans | Jul 27, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis Biltong Wanneer jy nie kan ophou peusel nie…. maak seker dit waaraan jy peusel is gesond en lekker, soos die biltong van jou plaaslike slaghuis, Hartenbos Slaghuis! Hartenbos Slaghuis bied ‘n verskeidenheid smullekker biltong aan teen kompeterende...
by Christelle Kleynhans | Jul 22, 2022 | Garden Route News
Wat is op jou spyskaart die naweek? Hartenbos Slaghuis …lamsbredie, lasagna, vark tjops, ‘n sappige steak of mondwater-lekker sosaties? Hartenbos Slaghuis is alombekend vir ons groot verskeidenheid vleis, speserye en biltong, droëwors, knoffelbrode ens. Hartenbos...
by Christelle Kleynhans | Jul 20, 2022 | Garden Route News
Alweer beurtkrag vanaand, beplan voor uit Kwaliteit Vleis by Hartenbos Slaghuis Wanneer dit alweer vanaand beurtkrag is, is braai die perfekte oplossing vir vanaand se aandete! Hartenbos Slaghuis bied ‘n groot verskeidenheid topgehalte vleis aan. Bel solank vir...
by Christelle Kleynhans | Jul 15, 2022 | Garden Route News
Smullekker vleis vir braai by Hartenbos Slaghuis Die skole begin weer volgende week en na ‘n lekker lang skoolvakansie is dit nou tyd om die vakansie behoorlik af te sluit. Steek die vure aan, trek die kinders nader en geniet kwaliteit gesins-tyd. Hartenbos Slaghuis...