Die beste jaareindfunksies is diƩ met lam op die spit
Hartenbos Spitbraai
Dis die tyd van die jaar⦠talle besighede beplan hul jaareindfunksies voor die gejaag van die seisoen inskop. Bederf jou personeel met die BESTE jaareindfunksie en reĆ«l ān lam op die spit.
Hartenbos Slaghuis bied topgehalte heel en halwe lammers aan teen kompeterende pryse.
Vir die gerief van ons kliĆ«nte bied ons ook nou ān spitbraai te huur aan.






0 Comments