Hartenbos Slaghuis reeks sosaties beskikbaar
Slaghuis in Hartenbos
Met so wye reeks sappige, geurige sosaties om van te kies-en-keur by Hartenbos Slaghuis, bly die keuse vir talle maar moeilik.
Hul sosaties wissel van bees, lam tot hoender beskikbaar in verskeie geure, met iets vir elkeen se smaak voorkeure. Of maak jou eie sosaties deur te kies van die vele geure Sauce On Tap souse en marinades.
Hoe kies ‘n mens? Maklik! Jy doen nie. Vat een van elke geur en deel dit met jou mense.
0 Comments