by Christelle Kleynhans | Jul 13, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis Waarborg Kwaliteit Vleis Slaghuis in Hartenbos Hartenbos Slaghuis is bekend vir hul kwaliteit vleis en vriendelike diens. Die groot verskeidenheid vars en gevriesde vleis is van topgehalte, met pryse wat jou sak sal pas. Besoek Hartenbos Slaghuis,...
by Christelle Kleynhans | Jul 6, 2022 | Garden Route News
Kwaliteit vleis vir jou wen resep vleisgereg Hartenbos Slaghuis Iets wat elke wen resep vleisgereg benodig om ‘n treffer te wees, is topgehalte vleis! Of jy nou ‘n bredie, vleispastei, potjie, vleis op die kole of enige ander vleisgereg voorberei, Hartenbos Slaghuis...
by Christelle Kleynhans | Jun 23, 2022 | Garden Route News
Vars Hoender by Kekkel en Kraai Hartenbos Hartenbos Slaghuis Die varste, smaaklikste hoender is beskikbaar by Kekkel en Kraai Hartenbos elke Dinsdag en Donderdag! Indien jy nie geweet het nie, Kekkel en Kraai Hartenbos is geleë in jou plaaslike slaghuis, Hartenbos...
by Christelle Kleynhans | Jun 10, 2022 | Garden Route News
Wat is die beste Vadersdag geskenk? Hartenbos Slaghuis Biltong Die antwoord op hierdie vraag, is natuurlik….. BILTONG!!! Bederf jou Pa of Oupa hierdie Vadersdag op Sondag 19 Junie 2022 met die lekkerste, topgehalte biltong van Hartenbos Slaghuis. Gratis Aflewering vir...
by Christelle Kleynhans | Jun 8, 2022 | Garden Route News
Net die lekkerste sosaties by Hartenbos Slaghuis Daar is min disse so eg Suid Afrikaans soos sosaties en die span by Hartenbos Slaghuis is kenners wanneer dit kom by die lekkerste sosaties resepte! Die slaghuis bied ‘n groot verskeidenheid sosaties aan wat sal voldoen...
by Christelle Kleynhans | Jun 1, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis bied gratis aflewering aan Gratis Aflewering vir Vleis Aankope in Hartenbos Die stygende brandstof prys het almal in rep-en-roer. Hartenbos Slaghuis bied ‘n goeie opsie aan wat jou geld kan spaar. Maak gebruik van hul gratis aflewering vir aankope...
by Christelle Kleynhans | May 19, 2022 | Special Offers
Hartenbos Slaghuis Bekostigbare Vleispakke Maak dinge vir jouself makliker en bestel een van Hartenbos Slaghuis se vleispakke. Die vleispakke is bekostigbaar en bevat topgehalte vleis. Om aan hul kliënte se behoeftes te voldoen bied Hartenbos Slaghuis verskeie...
by Christelle Kleynhans | May 17, 2022 | Garden Route News
Mondwater Lekker Biltong in Hartenbos Hartenbos Slaghuis bied topgehalte biltong, droëwors en verwante biltong produkte aan. Hul mondwater lekker biltong en droëwors is ‘n groot treffer en gunsteling onder plaaslikes sowel as besoekers aan Hartenbos. Maak ‘n draai by...
by Christelle Kleynhans | May 12, 2022 | Special Offers
5% Afslag vir Pensionarisse by Hartenbos Slaghuis Hartenbos Slaghuis Pensionaris Dag Elke Donderdag bied Hartenbos Slaghuis 5% afslag aan vir pensionarisse op hul vleis aankope. Dit is net Hartenbos Slaghuis se manier om terug te gee en hul waardering te wys. Beplan...
by Christelle Kleynhans | Mar 29, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis Platinum Wenner van Cleaver-toekenning 2021 Hartenbos Slaghuis wen toekenning Hartenbos Slaghuis is die trotse Platinum Wenner van ‘n Cleaver-toekenning in die kategorie vir slaghuise tot en met 3 betaalpunte in die Wes-Kaap! Op Donderdag 24 Maart...
by Christelle Kleynhans | Sep 7, 2018 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis Oop Elke Sondag Slaghuis in Hartenbos met Top Gehalte Vleis Hartenbos Slaghuis is nou vir die gerief van hul kliente oop elke Sondag vanaf 09h00 tot 13h00. Die Slaghuis bied top gehalte vleis aan teen bekostigbare pryse. Of jy nou vleis vir die...