Bees-, vark- of lamsrib? Wat verkies jy?

Hartenbos Slaghuis

August 19, 2022

Bees-, vark- of lamsrib? Wat verkies jy?

Hartenbos Slaghuis

Hartenbos Slaghuis

Almal se smaak en voorkeure in vleis verskil en die span van Hartenbos Slaghuis verstaan dit al te goed. Hulle maak voorsiening vir elkeen se voorkeure en bied ‘n groot verskeidenheid vleis aan wat insluit bees, vark, lam en hoender!

Hartenbos Slaghuis bied hoogstaande kwaliteit bees-, vark- en lamsrib aan teen kompeterende pryse.

Wat verkies jy?

  • Bees
  • Vark
  • of Lam?

Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.

kontakbesondehede

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

You may also Like…

Sound System Installations in George

Sound System Installations in George

Need a new sound system for your car, camper, bakkie or boat? Yes, that’s right, Powerflow George will even take care of sound system installations for your …

Buying a Water Purifier in Mossel Bay

Buying a Water Purifier in Mossel Bay

When considering buying a water purification system for your residential or commercial property, the obvious choice is to contact Aqua Regia Water Purificati…

0 Comments