Hartenbos Slaghuis Vrouemaand Kompetisie

Hartenbos Slaghuis Vrouemaand Kompetisie

August 4, 2022

Hartenbos Slaghuis Vrouemaand Kompetisie

Staan die kans om ‘n R1000 koopbewys te wen! Hartenbos Slaghuis vier Vrouemaand met ‘n lekker kompetisie! Koop vir R500 of meer, plaas jou strokie in die houer in Hartenbos Slaghuis en staan ‘n kans om ‘n R1000 koopbewys te wen!

  • Gelukkige trekking vind plaas op 1 September 2022.
  • Terme en Voorwaardes Geld. Die prys is nie verruilbaar vir kontant nie.

kontakbesondehede

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

You may also Like…

0 Comments