Hartenbos Slaghuis se Wenresep Boerewors

Hartenbos Slaghuis se Wenresep Boerewors

August 24, 2022

Hartenbos Slaghuis se Wenresep Boerewors

Hartenbos Slaghuis se Wenresep Boerewors

Die beste boereworsrolle word gemaak van Hartenbos Slaghuis se wenresep boerewors! Die geheim van enige bobaas boereworsrol, lê in topgehalte boerewors.

Hartenbos Slaghuis is bekend vir hul wenresep boerewors wat perfek is op die kole of in die pan. ‘n Vinnige ete vir die hongermaagies van die jongspan of vir die hele gesin.

Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.

kontakbesondehede

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

You may also Like…

0 Comments