Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos

Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos

September 16, 2022

Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos

Lam Skenkel en Nek Promosie Hartenbos

Geniet ‘n lam skenkel of nek pot die naweek! Daar is min goed so lekker soos om lekker geurige lams potjie gemaak van kwaliteit vleis en ‘n vrolike kuier saam met vriende.

Indien jy ‘n verskoning gesoek het om hierdie naweek ‘n pot te maak saam met jou vriende… hier is vir jou een…

  • Vars gevriesde A2 lam skenkels en nek aan teen slegs R99.99 p/kg.
  • Hierdie prys is slegs geldig op Vrydag 16 Sep en Saterdag 17 Sep 2022, solank voorraad hou.

Terwyl jy by die slaghuis inloer, onthou om biltong en droëwors te kry as peuselhappies tydens die kuier. Ons knoffelbrode en geelmeel mieliepap is ‘n goeie aanvulling tot enige braai.

kontakbesondehede

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

You may also Like…

Riviera Hotel Hartenbos 2024 Winter Special

Riviera Hotel Hartenbos 2024 Winter Special

This winter, treat yourself to a well-earned getaway to Hartenbos. Up to end of July 2024, the Riviera Hotel Hartenbos is offering its 2024 Winter Accommoda …

0 Comments