by Christelle Kleynhans | Oct 21, 2022 | Garden Route News
Die beste jaareindfunksies is dié met lam op die spit Hartenbos Spitbraai Dis die tyd van die jaar… talle besighede beplan hul jaareindfunksies voor die gejaag van die seisoen inskop. Bederf jou personeel met die BESTE jaareindfunksie en reël ‘n lam op die spit....
by Christelle Kleynhans | Oct 18, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis reeks sosaties beskikbaar Slaghuis in Hartenbos Met so wye reeks sappige, geurige sosaties om van te kies-en-keur by Hartenbos Slaghuis, bly die keuse vir talle maar moeilik. Hul sosaties wissel van bees, lam tot hoender beskikbaar in verskeie...
by Christelle Kleynhans | Oct 7, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis 28dae Verouderde Steak Vir die sagste, smaaklikste 28dae verouderde sirloin, rump steak and tbone, maak ‘n draai by Hartenbos Slaghuis. Hul vleis is van hoogstaande gehalte en beslis goeie waarde vir jou geld. Rond dit af met een van ons smaaklike...
by Christelle Kleynhans | Sep 13, 2022 | Garden Route News
Wen ‘n braai hamper vir braaidag Hartenbos Slaghuis Braaidag Kompetisie Staan ‘n kans om ‘n Braai Hamper van Hartenbos Slaghuis te wen, ter waarde van R609.00 en geniet hierdie Braaidag op 24 September 2022 behoorlik! Skryf vandag nog in: Alle vleisaankope kom in...
by Christelle Kleynhans | Sep 9, 2022 | Garden Route News
Alles wat jy benodig vir die perfekte braai Hartenbos Slaghuis Hartenbos Slaghuis maak dit maklik om die perfekte braai te hou! Ons bied alles jy benodig, van die lekkerste, smaaklike vleise, ‘n reeks souse en speserye, knoffelbrode, verskeie peuselhappies vir op die...
by Christelle Kleynhans | Aug 19, 2022 | Garden Route News
Bees-, vark- of lamsrib? Wat verkies jy? Hartenbos Slaghuis Almal se smaak en voorkeure in vleis verskil en die span van Hartenbos Slaghuis verstaan dit al te goed. Hulle maak voorsiening vir elkeen se voorkeure en bied ‘n groot verskeidenheid vleis aan wat insluit...
by Christelle Kleynhans | Aug 4, 2022 | Garden Route News
Hartenbos Slaghuis Vrouemaand Kompetisie Staan die kans om ‘n R1000 koopbewys te wen! Hartenbos Slaghuis vier Vrouemaand met ‘n lekker kompetisie! Koop vir R500 of meer, plaas jou strokie in die houer in Hartenbos Slaghuis en staan ‘n kans om ‘n R1000 koopbewys te...
by Christelle Kleynhans | May 12, 2022 | Special Offers
5% Afslag vir Pensionarisse by Hartenbos Slaghuis Hartenbos Slaghuis Pensionaris Dag Elke Donderdag bied Hartenbos Slaghuis 5% afslag aan vir pensionarisse op hul vleis aankope. Dit is net Hartenbos Slaghuis se manier om terug te gee en hul waardering te wys. Beplan...