5% Afslag vir Pensionarisse by Hartenbos Slaghuis

Hartenbos Slaghuis

May 12, 2022

5% Afslag vir Pensionarisse by Hartenbos Slaghuis

Hartenbos Slaghuis Pensionaris Dag

Elke Donderdag bied Hartenbos Slaghuis 5% afslag aan vir pensionarisse op hul vleis aankope. Dit is net Hartenbos Slaghuis se manier om terug te gee en hul waardering te wys.

Beplan jou draaie op Donderdae so dat dit ‘n stop by jou plaaslike slaghuis in Hartenbos insluit om gebruik te maak van die Pensionaris Dag of skakel Hartenbos Slaghuis met jou bestelling.

  • Die afslag geld nie op heel of halwe lammers, hampers of enige ander spesiale aanbiedinge nie.
  • Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing

kontakbesondehede

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

You may also Like…

Riviera Hotel Hartenbos 2024 Winter Special

Riviera Hotel Hartenbos 2024 Winter Special

This winter, treat yourself to a well-earned getaway to Hartenbos. Up to end of July 2024, the Riviera Hotel Hartenbos is offering its 2024 Winter Accommoda …

0 Comments