Valentynsdag Ete by De Vette Mossel Grootbrak

Valentynsdag Ete by De Vette Mossel Grootbrak

February 9, 2021

Written by Wilma Burger

Valentynsdag Ete by De Vette Mossel Grootbrak

Valentynsdag Ete by De Vette Mossel Grootbrak

Valentynsdag Ete op die Strand by De Vette Mossel Grootbrak

Geniet ‘n heerlike Valentynsdag ete op die strand by De Vette Mossel Grootbrak. Bring sommer die hele familie op Sondag 14 Februarie 2021 om die dag van liefde te vier! Geniet heerlike seekos in oorvloed, voel die sand tussen jou tone terwyl jy kwaliteit tyd saammet jou geliefdes spandeer. Die hele familie, ouma, oupa, ma, pa en die kinders sal die ete baie geniet!

Besprekings is noodsaaklik.

kontakbesondehede

Wilma Burger
Author: Wilma Burger

You may also Like…

0 Comments