Vadersdag Promosie by Braaiwinkel in Mosselbaai

Vadersdag Promosie by braaiwinkel in Mosselbaai

June 2, 2021

Vadersdag Promosie by braaiwinkel in Mosselbaai

Vadersdag Promosie by braaiwinkel in Mosselbaai

Met Vadersdag om die draai op 20 Junie 2021 bied jou nuwe braaiwinkel in Mosselbaai talle Vadersdag promosies aan. Bederf jou pa met iets wat hy regtig wil hê, want Pa’s hou mos van braai!

  • Ontvang ‘n gratis blaasbalk en ‘selfstarting’ briquettes met enige ingeboude braai.
  • Egte Leer Voorskote teen slegs R950, en ontvang ‘n gratis braaisous van jou keuse
  • Woesmooi Leer ‘pouch’, braaitang en steakmes vir Vadersdag slegs R800
  • Enkel Pizza Oond teen R1100, sluit ‘n graaf, pizza snyer en teël in

Besoek Blom en Braai in Voorbaai Mosselbaai vir hierdie en vele ander Vadersdag Promosies geldig tot 30 Junie 2021.

Blom en Braai bied ‘n groot verskeidenheid braais aan, van ingeboude- tot losstaande en maklik vervoerbare braais. Hier is ook ‘n groot verskeidenheid braai toerusting, souse, braai speserye asook geskenke, roosters en vele meer!

kontakbesondehede

You may also Like…

George Wildlife Park Sunday Special

George Wildlife Park Sunday Special

Visit the George Wildlife Park on any Sunday during September and October 2023 and get 50% off on the entrance fee. That’s right with this special you pay half…

0 Comments