Rooies Vertoning by Blasters Mosselbaai

Rooies Vertoning by Blasters Mosselbaai

August 2, 2021

Rooies Vertoning by Blasters Mosselbaai

Rooies Vertoning by Blasters Mosselbaai

Blasters Mosselbaai bied met groot opwinding hul eerste van vele vertonings aan op 11 September 2021! Wel-bekende Suid-Afrikaanse sanger, Rooies gaan die sorg vir ‘n onvergeetlike vertoning by Blasters Mosselbaai. Rooies gaan die gehoor vermaak met lekker weskus liedjies, ‘n paar van sy treffers asook skatterlag grappe deur die loop van die vertoning. Hierdie beloof om ‘n vertoning te wees wat u nie wil mis nie!

Kaartjies beloop R 225 per persoon.
Weens Covid-regulasies gaan Blasters slegs 50 mense per vertoning toelaat, met 2 vertonings die dag.
Eerste Vertoning: 13h00 – 15h00
Tweede Vertoning: 17h00 – 19h00

Kontantkroeg & A la Carte Spyskaart beskikbaar.
Veilige Speelplek vir kinders.

Kaartjies is beskikbaar by Blasters Mosselbaai.

kontakbesondehede

You may also Like…

Business Signage in George

Business Signage in George

Business Signage in George Need signage for your shop front? Toptint installs plain or printed contravision for all...

0 Comments