Rolene Strauss Boekondertekening in Mosselbaai

Rolene Strauss Redding 16 Desember-2019

December 5, 2019

Rolene Strauss Boekondertekening in Mosselbaai

Rolene Strauss Redding 16 Desember-2019

Redding Boeke en Bybels Boekondertekening Mosselbaai

Die Voormalige Mej. Wêreld Rolene Strauss sal Maandag 16 Desember 2019 by Redding Boeke en Bybels wees vir  ‘n boekondertekening vanaf 12h00 tot 13h00.

Rolene Strauss het in 2014 die titel Mej. Suid Afrika gewen en ook Mej. Wêreld.

Besoek Redding Boeke en Bybels in die Langeberg Mall Mosselbaai.

 

You may also Like…

0 Comments