Pret vir die Hele Familie in Oudtshoorn

Pret vir die Hele Familie in Oudtshoorn

April 16, 2021

Written by Wilma Burger

Pret vir die Hele Familie in Oudtshoorn

Pret vir die Hele Familie in Oudtshoorn

By Wilgewandel Vakansie Plaas buite Oudtshoorn is daar ‘n iets vir die hele gesin. Pret aktiwiteite sluit kameelritte, waterslides, trekker-treinritte, trapkarre en meer in. Geniet ‘n heerlike roosterkoek en melkskommel of iets anders van die spyskaart in die restaurant en spandeer kwaliteit tyd met jou familie!

kontakbesondehede

Wilma Burger
Author: Wilma Burger

You may also Like…

0 Comments