Plante van Bekende Kwekery in George

Bekende Kwekery in George

September 12, 2023

Written by Wilma Burger

Plante van die Bekende Bargain Nursery buite George

Bekende Kwekery in George

Daar is soveel om van te kies vir jou tuin die lente by Bargain Nursery buite George.

Verfraai jou tuin met die mooiste vetplante vanaf slegs R10
Vygies met hul helder kleure lewe gee in enige tuin teen slegs R10
Kies pragtige Cinerarias in verskillende kleure teen R20
Solanum, Eugenia, Coprosma, Ficus, Escalonia en Plunbago standaarde is beskikbaar vanaf slegs R80 elk.

Maak gerus ‘n draai by die bekende kwekery op die Heroldsbaaipad tussen die George Lughawe en die N2. Hier kan jy alles kry wat jy nodig het vir jou tuin van bemesting en kunsmis tot potte en natuurlik die mooiste plante.

https://lalakoidirectory.com/listings/unibuild/

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and also the Klein Karoo.

 

Wilma Burger
Author: Wilma Burger

You may also Like…

0 Comments