Mosselbaai Februarie 2024 Langarm Dans

Blasters Mosselbaai Februarie 2024 Langarm Dans

January 30, 2024

Blasters Mosselbaai Februarie 2024 Langarm Dans

Blasters Mosselbaai Februarie 2024 Langarm Dans

Geniet jy dit om te langarm dans maar weet nie altyd waarheen om te gaan nie? Trek jou dagboek nader en teken dit sommer nou aan. Elke laaste Vrydag van die maand, bied Blasters Centre ‘n opskop aan wat jy nie sal wil mis nie. 23 Februarie 2024 gaan Rachus Muller die dansvloer aan die kook kry met lekker musiek! Bespreek jou kaartjies vroegtydig.

Kinders is welkom! Ons kinders speelplek met oppassers is oop tydens die dans.

  • Wanneer: Vrydag 23 Februarie 2024 | 19h00
  • Koste: Slegs R50 per persoon. Kaartjies is beskikbaar by ontvangs.
  • Smullekker kos & kontant kroeg beskikbaar

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo.

 

You may also Like…

0 Comments