Materiaal met Afrikaanse Bewoording te Koop in George

Materiaal met Afrikaanse Bewoording te Koop in George

September 22, 2022

Written by Wilma Burger

Materiaal met Afrikaanse Bewoording te Koop in George

Met Erfenisdag om die draai beplan die meeste Suid Afrikaaners ‘n feesviering saammet vriende en familie. Die meeste van die feesvieringe word beplan rondom ‘n braai, piekniek of een of ander ete.

Fabric World George het ‘n reeks materiaal te koop wat Bekleedsel Stof (Upholstery fabric), Mini Mat en Denim insluit wat prettige Afrikaanse bewoording op gedruk het. Die materiale is idiaal vir blindings, gordyne, tafeldoeke, voorskote, strooi kussings, sakke en vele meer.

Besoek gerus die Fabric World winkel in George vir hierdie pragtige materiale en al jou naaldwerkbenodighede.

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

Wilma Burger
Author: Wilma Burger

You may also Like…

0 Comments