Hartenbos Oogkundiges Sakpas Pakkette 2019
Hartenbos Oogkundiges Pakkette
Benodig jy ‘n bril, maar het nie medies nie? Dynamic Vision Hartenbos Oogkundiges bied sakpas pakkette aan wat insluit ‘n volledige oogtoets, wit plastiek lense en raam. Hierdie pakkette is streng kontant en nie vir mediese fonds eise nie.
- Enkel Visie teen R 975
- Bifokaal teen R 1450
- Multifokaal teen R 2200
Terme en voorwaardes geld.
Kontak Dynamic Vision Hartenbos Oogkundiges vir meer inligting:
0 Comments