Februarie 2023 Langarm Dans Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 24 Februarie 2023 in Mosselbaai

February 20, 2023

Februarie 2023 Langarm Dans Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 24 Februarie 2023 in Mosselbaai

Langarm Dans Vrydag 24 Februarie 2023 in Mosselbaai

Hierdie Vrydag (24 Februarie 2023) bied Blasters Mosselbaai hul aller gewilde langarm dans aan! Kom dans die dansvloer warm met bekende musikant, Rachus Muller se lekker musiek.

  • Kaartjies beloop R50 per persoon en is beskikbaar by ontvangs.
    Kontak ons ontvangs vooraf vir kaartjies. Slegs ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar.
  • Kontant kroeg en a la carte spyskaart is beskikbaar. Die dans begin 19h00 tot laat.
  • Bring jou kinders saam en laat hulle baljaar by die veilige speelarea.

kontakbesondehede

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and also in the Klein Karoo.

You may also Like…

Sound System Installations in George

Sound System Installations in George

Need a new sound system for your car, camper, bakkie or boat? Yes, that’s right, Powerflow George will even take care of sound system installations for your …

Buying a Water Purifier in Mossel Bay

Buying a Water Purifier in Mossel Bay

When considering buying a water purification system for your residential or commercial property, the obvious choice is to contact Aqua Regia Water Purificati…

0 Comments