Familie Aktiwiteite by Wilgewandel naby Oudtshoorn

Familie Aktiwiteite by Wilgewandel naby Oudtshoorn

March 31, 2021

Written by Wilma Burger

Familie Aktiwiteite by Wilgewandel naby Oudtshoorn

Familie Aktiwiteite by Wilgewandel naby Oudtshoorn

Maak die Paastyd ‘n draai by Wilgewandel Vakansie Plaas vir hope pret. Daar is beslis iets vir elke lid van die gesin om te geniet. Kameelritte, Trekker Treinritte, Paint Ball asook die fantastiese stap-, draf- en bergfiets roetes om net ‘n paar te noem. Na die prettige buite aktiwiteite sal die restaurant natuurlik sorg dat die innerlike ook gevoed word. Wilgewandel bied ‘n avontuur vir die hele familie.

kontakbesondehede

Wilma Burger
Author: Wilma Burger

You may also Like…

Wilgewandel Adventure Trails

Wilgewandel Adventure Trails

Wilgewandel Adventure Trails Adventure Trails at Wilgewandel near Oudtshoorn Wilgewandel Holiday Farm is known for the...

0 Comments