Elektriese Dienste en Herstelwerk in Mosselbaai
Combo Works in Mosselbaai bied professionele elektriese dienste en herstelwerk aan vir hul kliente, hetsy residensiele of kommersieel. Hul werk in die area vanaf George tot Mosselbaai en Danabaai.
Combo Works se elekriese dienste en herstelwerk sluit in die herstel en installasies van:
- Elektriese Hekmotors
- Motorhuise Deure
- Geyers
- Yskaste / Vrieskaste
- Stowe
- Wasmasjiene
- Sekuriteitstelsels
- Asook algemene elektriese herstelwerk, installasies en bedrading in en om die huis.
Die span van Combo Works is beskikbaar 24 uur ‘n dag, 7 dae ‘n week.
Kontak Combo Works vir enige navrae of kwotasies.
0 Comments