De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2019

De Vette Mossel Januarie 2019 Kalender

January 17, 2019

Written by Wilma Burger

De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2019

De Vette Mossel Grootbrak Seekos Restaurant

De Vette Mossel Grootbrak Seekos Restaurant

De Vette Mossel Grootbrak is ‘n gewilde seekos restaurant in die Tuinroete. Hier kan jy smul aan seekos terwyl jy met jou voete in die sand sit. Geleë op die strand met top kwaliteit seekos wat op die regte manier voorberei word. De Vette Mossel bied ‘n seekos ervaring soos min!

De Vette Mossel Kalender vir Januarie 2018

De Vette Mossel is reg deur die jaar oop op Saterdae en Sondae en op ander dae vir spesiale geleenthede en funksies van 20 of meer mense. Die kalender vir Januarie 2019 is asvolg.

  • 19 Januarie (Saterdag) – Aand Ete
  • 20 Januarie (Sondag) – Middag Ete
  • 26 Januarie (Saterdag) – Aand Ete
  • 27 Januarie (Sondag) – Middag Ete

So vinnige voorskou op Februarie 2019

  • 2 Februarie (Saterdag) – Aand Ete
  • 3 Februarie (Sondag) – Middag Ete

As jy ‘n groep van 20 of meer gaste het maak hul enige dag oop! De Vette Mossel is ook ‘n fantastiese venue vir funksies en troues in die Tuinroete!

 

Wilma Burger
Author: Wilma Burger

You may also Like…

0 Comments