Bekostigbare Aanlynwinkels wat werk!

Bekostigbare Aanlynwinkels wat werk!

June 23, 2020

Bekostigbare Aanlynwinkels wat werk!

Bekostigbare Aanlynwinkels wat werk!

Meer en meer verbruikers verkies dit om hul aankope aanlyn, in die gemak en veiligheid van hul huise te doen. Die wêreldwye pandemie waarin ons onsself tans bevind het die keuse tot aanlyn koop by verbruikers wêreldwyd versterk. Met aflewerings- en koeriersdienste wat elke dag verbeter en meer opsies bied, is diè manier van aankope doen glad nie meer so vêrgesog nie.

Lalakoi Web Design is kenners op die gebied en het reeds talle gelukkige kliente en kleinsakeondernemings gehelp met hul eie aanlynwinkels. Diè aanlynwinkeleienaars is nou nie net beperk tot klante in hul onmiddellike omgewing nie en baie van hulle maak nou geld selfs terwyl hulle slaap.

Lalakoi bied tans ‘n spesiale pakket aan op aanlynwinkels (e-commerce shops) vanaf slegs R3500 vir die oprigting daarvan. Die bedienerskoste (hosting) en domein opstel is beskikbaar teen afslagpryse.

Vir meer inligting besoek gerus ons webblad www.webdesign.lalakoi.com

Kontak ons gerus vir enige navrae.

Mosselbaai Kantoor: 044 695 1559
George Kantoor: 044 874 0326
Hanno: 072 107 4449
Pieter: 076 449 3306

kontakbesondehede

You may also Like…

Riviera Hotel Hartenbos 2024 Winter Special

Riviera Hotel Hartenbos 2024 Winter Special

This winter, treat yourself to a well-earned getaway to Hartenbos. Up to end of July 2024, the Riviera Hotel Hartenbos is offering its 2024 Winter Accommoda …

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.