Verjaarsdagvieringe vir Dazzle It Mosselbaai

Verjaarsdagvieringe vir Dazzle It Mosselbaai

September 9, 2021

Verjaarsdagvieringe vir Dazzle It Mosselbaai

Verjaarsdagvieringe vir Dazzle It Mosselbaai

Die bekende handsak en geskenkwinkel, Dazzle it, voorheen in die Goods Shed Mosselbaai, vier op 15 September 2021 hul eerste verjaarsdag as deel van die Just It-groep in Diasstrand! Al die gewilde items soos die eksklusiewe reeks Cotton Road handsakke, rugsakke, beursies, Vivace handsakke en vele nuwe en ou gewilde produkte is beskikbaar die die stylvolle tuiste van Just It in die Convenience Centre Diasstrand.

Buiten vir die reeks handsakke, beursies, juwele rugsakke, bied Just It ‘n reuse verskeidenheid geskenke, dekor items, speelgoed, Ruah lyfprodukte en vele meer aan. Die winkel bied iets vir ieder en elk teen bekostigbare sakpas pryse.

Kom loer in en wys hierdie advertensie vir die vriendelike span van Just It en ontvang ‘n geheime afslag op u aankope op 15 September 2021.

kontakbesondehede

You may also Like…

Business Signage in George

Business Signage in George

Business Signage in George Need signage for your shop front? Toptint installs plain or printed contravision for all...

0 Comments