Hartenbos Akkommodasie Promosie

Hartenbos Akkommodasie Promosie

Hartenbos Akkommodasie Promosie Suidersee Hartenbos bied ‘n promosie op selfsorg akkommodasie aan tot 15 Maart 2019. Bespreek vir 5 nagte of meer en kry 30% afslag op jou akkommodasie. Suidersee bied selfsorg eenhede aan slegs 100m vanaf die Hartenbos hoofstrand,...