Mobiele Fisioterapeut in George

Mobiele Fisioterapeut in George

Mobiele Fisioterapeut in George Physio on Wheels word deur die geregistreerde fisioterapeut Anelma Fourie bestuur. Anelma het meer as 20 jaar ondervinding en werk vanuit haar praktyk in George, maar bied ook ‘n mobiele diens vir die gerief van haar pasiente....