Mia Muis Diepsee Hengel Nou Weer Oop in Mosselbaai Mia Muis Pleasure and Fishing Charters in Mosselbaai is weer oop vir besigheid na die inperking. Die span van Mia Muis staan reg om jou uit te vat vir ‘n onvergeetlike ervaring! Kom geniet ‘n diepsee hengel...
Desember Diepsee Hengel in Mosselbaai Hou jy vakansie in die Tuinroete die Desember? Bederf jouself of jou familie met ‘n diepsee hengel ekskurie op Mia Muis Fishing and Pleasure Trips vanaf die Mosselbaaihawe. Alle hengelgerei and aas word voorsien. Besprekings is...