Commercial Tyre Centre George is Nou Oop vir Besigheid Commercial Tyre Centre in George is nou oop vir besigheid vanaf Vlak 4 van die Inperking. Hulle is oop daagliks van 08h00 tot 16h00 om u by te staan met enige bande behoeftes of herstelwerk asook 24-uur...