Seefront Hartenbos Vakansie Akkommodasie beskikbaar

November 25, 2019

Seefront Hartenbos Vakansie Akkommodasie beskikbaar

Hartenbos Desember Vakansie Akkommodasie

Hartenbos Desember Vakansie Akkommodasie

Is jy nog opsoek na seefront vakansie akkommodasie in Hartenbos vir die komende Desember skoolvakansie? Hartenbos op die Strand bied twee selfsorg eenhede reg op die see aan.

Die huis bied 2 eenhede elke met ‘n pragtige see uitsig. Die grondvloer eenheid slaap 5 en die eerstevloer slaap 6. Beide eenhede het nog beskikbare datums vir vakansie verblyf vir die skoolvakansie.

You may also Like…

Business Signage in George

Business Signage in George

Business Signage in George Need signage for your shop front? Toptint installs plain or printed contravision for all...

0 Comments