Mosselbaai Skuldberading
Die feesseisoen is vir talle ‘n opwindende tyd wat voorlê met baie om voor uit te sien, maar as jy sit met skuld wat dreig om jou te laat verdrink, is die kanse groot dit maak dit net erger vir jou.
Kontak jou plaaslike skuldberader, Lee Lombard van Garden Route Debt Counsellors. Sy is ‘n registreerde skuldberader wat haar klante op ‘n professionele wyse help om onder skuldberading te gaan.
Neem ‘n stap in die regte rigting en skakel Lee om jou te help.






0 Comments