Moedersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn

Moedersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn

April 29, 2021

Written by Wilma Burger

Moedersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn

Moedersdag Ete By Wilgewandel, Oudtshoorn

Wilgewandel Vakansieplaas bied weereens ‘n heerlike Moedersdag ete aan op Sondag 9 Mei 2021. Wilgewandel is geleë slegs 1 uur se ry vanaf George en Mosselbaai en 25 km vanaf Outdshoorn oppad na die Kango grotte.

Die spyskaart vir slegs R150 per persoon sluit die volgende in.

Voorgereg
Biltong Kaaskoek met uiemarmelade

Hoofgereg
Oondgebakte Appelkoos Hoender
Ouma se Bobotie
Geelrys
Aartappel Wiggies
Wilgewandel Pampoentert
Oondgeroosterde Groente

Nagereg
Moka Fudge Nagereg met Vla

Daar is natuurlik ook ‘n A-la-Carte spyskaart beskikbaar.
Bederf vir Ma met ‘n onvergeetlike besoek – Besprekings vir Moedersdag ete is noodsaaklik.

kontakbesondehede

Wilma Burger
Author: Wilma Burger

You may also Like…

0 Comments