Moedersdag Ete 2022 in Oudtshoorn
Bederf die Moeders in jou lewe vanjaar met ‘n besonderse Moedersdag ete by Wilgewandel Vakansieplaas buite Oudtshoorn. ‘n Twee gang maal sal bedien word by die pragtige en rustige Wilgewandel Restaurant. Daar is natuurlik ook vet pret aktiwiteite vir die hele gesin.
Hoofgereg
- Outydse Hoenderpastei
- Geurige Beeskerrie
- Wilgewandel Pampoentert
- Oondgeroosterde Groente
- Basmati Rys
Nagereg
- Tradisionele Malvapoeding met Vla
Besprekings noodsaaklik, daar is beperkte sitplekke beskikbaar.
- R150 – 2 gang maaltyd
- R100 – kinders 6 tot 12 jaar
- R60 – kinders 3 tot 5 (“chicken nuggets & chips” met nagereg)
Sien julle op Sondag 8 Mei 2022 by Wilgewandel Vakansieplaas vir ‘n heerlike familie uitstappie!
0 Comments