Kwaliteit vleis vir jou wen resep vleisgereg

Kwaliteit vleis Hartenbos Slaghuis

July 6, 2022

Kwaliteit vleis vir jou wen resep vleisgereg

Kwaliteit vleis Hartenbos Slaghuis

Hartenbos Slaghuis

Iets wat elke wen resep vleisgereg benodig om ‘n treffer te wees, is topgehalte vleis! Of jy nou ‘n bredie, vleispastei, potjie, vleis op die kole of enige ander vleisgereg voorberei, Hartenbos Slaghuis bied ‘n verskeidenheid kwaliteit vleis aan wat jou gereg bobaas sal maak!

Hartenbos Slaghuis waarborg net die beste vleis. Vra ons slagter om jou vleis te sny volgens jou spesifieke behoeftes.

Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.

kontakbesondehede

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

 

You may also Like…

0 Comments