Hengel Toerusting in George
Jy kan die groot visse uittrek met die fantastiese hengel benodighede en toerusting wat by Wildman George beskikbaar is. Katrolle, visstokke, aas, sinkers en vele meer plus ‘n kenner se raad vir jou volgende visvang ekspedisie.
Onthou die Galjoen Derby vind in Augustus plaas, maak nou gereed en kry meer inligting by Kevin.
0 Comments