Die Strande is Oop, Kom Kuier in Mosselbaai

Mosselbaai Selfsorg Akkommodasie

February 8, 2021

Die Strande is Oop, Kom Kuier in Mosselbaai

Mosselbaai Selfsorg Akkommodasie

Mosselbaai Selfsorg Akkommodasie

Perfekte weer en die strande in die Tuinroete is weer oop! Kom kuier in Mosselbaai en baljaar op die pragtige skoon strande van die Mosselbaai-omgewing. Bespreek jou akkommodasie by Dream Makings selfsorg-eenhede en kom geniet ‘n wegbreek na Mosselbaai.

Dream Makings bied 4 moderne selfsorg-eenhede as vakansieakkommodasie vir paartjies, familie of vriende. Met besigheid in Mosselbaai, bly by Dream Makings. Ons bied goed toegeruste eenhede met asemrowende seeuitsig en gratis Wi-Fi. Hierdie is die ideale verblyf vir ieder-en-elk in Mosselbaai.
Vir besprekings of navrae kontak Dream Makings vandag nog.

kontakbesondehede

You may also Like…

0 Comments