Deursigtige Diefwering wat nie jou uitsig belemmer nie

Deursigtige Diefwering en Sekuriteitsprodukte in Mosselbaai

November 18, 2022

Deursigtige Diefwering wat nie jou uitsig belemmer nie

Deursigtige Diefwering en Sekuriteitsprodukte in Mosselbaai

Deursigtige Diefwering en Sekuriteitsprodukte in Mosselbaai

Het jy geweet? Deursigtige Diefwering het ‘n uitsonderlike impaksterkte met ‘n trekbreeksterkte van 3 ton? Traxdor Tuinroete is installeerders van deursigtige diefwering in die Tuinroete. Hul help met graagte die 44 Afrikaanssprekendes in hul moedertaal, asook al hul ander talige klante.

Feite van Deursigtige Diefwering

  • UV-gestabiliseerde termo-polikarbonaathars vervaardig
  • Materiaal waarvan vervaardig word, word gebruik in oproervisirs, skilde en vliegtuigvensters
  • Hoë duursaamheid
  • Weerstaan verkleuring deur sonlig
  • Hoë hittebestandheid

kontakbesondehede

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route and Klein Karoo.

You may also Like…

Supplies for DIY Drywall Projects in George

Supplies for DIY Drywall Projects in George

At OJANNA Distributors you will find all the supplies you’ll need for your DIY drywall project this holiday season. Get the job done with top quality products …

Have Your Exhaust System Checked in George

Have Your Exhaust System Checked in George

Rather safe than sorry! Take your vehicle to Powerflow George to have your exhaust system checked. Why should you have your exhaust system checked? A number of…

0 Comments