2020 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges

2020 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges

February 11, 2020

2020 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges

2020 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges

Hartenbos Oogkundiges verstaan dat nie almal ‘n mediese fonds het nie en het voorsiening gemaak vir alle kliente met hul briljante 2020 Sakpas Pakkette. Die pakkette is bekostigbaar en sluit in Enkel Visie, Bifokaal sowel as Multifokale lense.

  • Enkel Visie R 975
  • Bifokaal R 1650
  • Multifokaal R 2380

Ingesluit by die prys is ‘n volledige oogtoets, wit plastiek lense en ‘n raam. Hierdie pakkette is streng kontant en nie vir mediese fonds eise nie.

Kontak Dynamic Vision Hartenbos Oogkundiges vir meer inligting.

kontakbesondehede

2020 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges

You may also Like…

Riviera Hotel Hartenbos 2024 Winter Special

Riviera Hotel Hartenbos 2024 Winter Special

This winter, treat yourself to a well-earned getaway to Hartenbos. Up to end of July 2024, the Riviera Hotel Hartenbos is offering its 2024 Winter Accommoda …

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.