Nuwe Perseel vir Tandarts @ Die Tandmuis in Hartenbos
Hartenbos Tandarts
Tandarts @ Die Tandmuis in Hartenbos het onlangs verskuif van perseel en het nou ‘n splinternuwe spoggerige tuiste! Dis nie net hul perseel en spreekkamer wat nuut is nie, Dr. Stephen Carse en span het nou ook ‘n permanente mondhigiënis as deel van die span!
Dr. Stephan Carse en sy span is daartoe verbind om ‘n ontspanne atmosfeer te skep waar kinders sowel as volwassenes op hul gemak voel.
Hul nuwe adres is 34 Kaap De Goede Hooplaan Hartenbos. Skakel gerus hul ontvangs vir jou volgende afspraak.






0 Comments