Smullekker vleis vir braai by Hartenbos Slaghuis
Die skole begin weer volgende week en na ‘n lekker lang skoolvakansie is dit nou tyd om die vakansie behoorlik af te sluit. Steek die vure aan, trek die kinders nader en geniet kwaliteit gesins-tyd. Hartenbos Slaghuis bied topgehalte vleis aan met smullekker opsies vir enige braai.
Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.






0 Comments