Wat is die beste Vadersdag geskenk?

Hartenbos Slaghuis Biltong
Die antwoord op hierdie vraag, is natuurlik….. BILTONG!!! Bederf jou Pa of Oupa hierdie Vadersdag op Sondag 19 Junie 2022 met die lekkerste, topgehalte biltong van Hartenbos Slaghuis.
Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.





0 Comments