Mondwater Lekker Biltong in Hartenbos
Hartenbos Slaghuis bied topgehalte biltong, droëwors en verwante biltong produkte aan. Hul mondwater lekker biltong en droëwors is ‘n groot treffer en gunsteling onder plaaslikes sowel as besoekers aan Hartenbos.
Maak ‘n draai by Hartenbos Slaghuis of skakel hulle met jou bestelling.
Gratis Aflewering vir bestellings bo R750 in Hartenbos omgewing.






0 Comments