Wonderland Kleuterskool in George


May 2, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Wonderland Kleuterskool in George

Wonderland Kleuterskool in George

Wonderland Kleuterskool in George

Wonderland Kleuterskool in George is ‘n onafhanklike skool wat klasse in Afrikaans en Engels aanbied. Die Wonderland-filosofie is klein klasse, liefdevolle onderwysers en baie interaksie. Hulle skep ‘n veilige, liefdevolle en prettige omgewing waar jou kind kan leer en speel. Babas van 3 maande oud en kinders tot en met 5 jaar is welkom!

Individuele aandag word aan elke voorskoolse kind by Wonderland gegee. Die formele leerprogram fokus op holistiese leer-ervarings en waar elke kind se vordering geassesseer en gemonitor word. Die program dek volledige vaardigheidsontwikkeling, jy kan verseker wees dat jou kind daagliks groei! Alhoewel onderwys die eerste prioriteit is, is Wonderland Kleuterskool ‘n skool waar kinders toegelaat word om te speel en vuil te word.

Wonderland Kleuterskool in George

Comments