Verblyf vir Groepe in George


June 27, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Verblyf vir Groepe in George

Verblyf vir Groepe in George

Verblyf vir Groepe in George

Bekostigbare Verblyf vir Groepe in George

Verblyf vir groepe van tot 110 persone is beskikbaar net buite George. Itula Guest Ranch is 2km van die George Lughawe en 12km van George geleë. Hulle bied bekostigbare akkommodasie in die Tuinroete van Suid Afrika. Skool, sport, kerk en ander groepe is welkom. Itula is perfek vir beide kinders en volwassenes. Daar is ook akkommodasie beskikbaar vir gesinne en enkel persone.

Comments