Varkerige Week Slaghuis Promosies in Hartenbos


December 5, 2018 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Varkerige Week Slaghuis Promosies in Hartenbos

Varkerige Week Slaghuis Promosies in Hartenbos

Varkerige Week Slaghuis Promosies in Hartenbos

Divvies Slaghuis in Hartenbos bied tans hul ‘Varkerige Week Promosies’ aan. Besoek die slaghuis in Kompanjelaan Hartenbos vir puik pryse op ‘n verskeidenheid varksnitte. Die pryse is geldig tot 12 Desember 2018.

  • Loin Chops @ R 69.99 p/kg
  • Vark Nek Chops @ R 59.99 p/kg
  • Vark Rashers @ R 69.99 p/kg
  • Varkboud @ R 49.99 p/kg
  • Vark Bladchops @ R 57.99 p/kg
  • Varkwors @ R 59.99 p/kg

Kontak jou plaaslike slagter, Edgar vir meer inligting by Divvies Slaghuis in Hartenbos.

Comments