Vadersdagete Mosselbaai


May 28, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Vadersdagete Mosselbaai

Vadersdagete Mosselbaai

Vadersdagete Mosselbaai

Vadersdagete by 4 Cousins Bar and Bites in Mosselbaai

Bring jou gesin en bederf Pa met ‘n heerlike Vadersdagete by 4 Cousins Bar and Bites in Mosselbaai op Sondag 16 Junie 2019. Die 3-gang Sondagmiddagete bestaan uit smullekker kosse. Kostes beloop R 250 per persoon en kinders onder 10 eet vir halfprys.

4 Cousins Bar & Bites Restaurant Mossel Bay

  • Verwelkomingsdrankie met aankoms
  • Voorgereg
    * Geroomde Mushroomsop met sade bun
  • Hoofgereg
    * Beesstert Bredie
    * Hoender porsie met mosterdsous
    * Tenderised Steak
    * Aartappelgereg met mushrooms en bacon
    * Rys – gegeur/ wit
    * Pampoentert
    * Gemengde groente en kaassous
    * Franse Groenbone
  • Nagereg
    * Gebakte Sjokolade Poeding met vla of roomys

Besprekings is noodsaaklik om teleurstelling te voorkom.

 

Comments