Spesiale Aanbiedinge by Divvies Slaghuis Hartenbos


August 15, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Spesiale Aanbiedinge by Divvies Slaghuis Hartenbos

Spesiale Aanbiedinge by Divvies Slaghuis Hartenbos

Spesiale Aanbiedinge by Divvies Slaghuis Hartenbos

Hartenbos Slaghuis Promosies

Divvies Slaghuis bied ‘n verskeidenheid vleis produkte aan teen spesiale pryse tot Dinsdag 20 Augustus 2019. Die slaghuis is bekend vir hul kwaliteit vleis teen bekostigbare pryse.

  • Half en heel lam – R 87.00 p/kg
  • Beesfillet – R 109.90 p/kg
  • Lean Mince – R 69.99 p/kg
  • Skaap Pakke – R 75.00 p/kg
  • Hoender Vlerkies – R 59.99 p/kg
  • Boerewors – R 69.99 p/kg

Kompetisie tyd: Kom voorspel Saterdag se rugby telling ‘SA teen Pumas’ en staan die kans om ‘n braai hamper vir 6 mense te wen!

 

 

Comments