Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai


November 3, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai

Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai

Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai

Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai

Die weer begin nou elke dag lekkerder word en gesinne kry raak nou weer lus om bietjie uit te kom na die winter. Stoepsit Restaurant bied elke Sondag in November hul gewilde Sondag 4-gang Buffet-middagetes aan. Smul aan top gehalte kos, terwyl u ontspan saam met familie en vriende. Die prag restaurant bied ‘n uitgebreide wynlys met van ons land se top wyne.

Sondag Buffet-middagete Datums vir November 2017

5, 12 ,19 , 26 November 2017

  • R180 per persoon
  • Kinders onder 12 – R90
  • Voorskool – R45
  • 2 jaar en jonger is gratis
  • Besprekings is noodsaaklik.

Kontak ons gerus vir meer inligting

Comments