Scrapbooking Dubbel Blad Uitleg Klas Hartenbos


September 11, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Scrapbooking Dubbel Blad Uitleg Klas Hartenbos

Scrapbooking Dubbel Blad Uitleg Klas Hartenbos

Scrapbooking Dubbel Blad Uitleg Klas Hartenbos

Scrapbooking Klas in Hartenbos

Scrapbook Haven in Hartenbos bied op Saterdag 23 September 2017 weer een van hul gewilde Dubbel Blad Uitleg klasse aan. Die klas word aangebied deur Sonet Potgieter en beloof om weer ‘n heerlike klas te wees! Die koste beloop R250 per persoon en sluit alles in om die projek mee te voltooi.

Besprekings is noodsaaklik.

 

Comments