Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar


May 10, 2018 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar Mosselbaai

Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar

Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar Mosselbaai

Mosselbaai Salon

Raai watter besigheid het dié week sy 21ste bestaansjaar gevier? Salon Reflexions se personeel is hier in vrolike luim saam met eienaars Mike Metcalfe en Marius Erlank. Ná 21 jaar in dié bedryf het Mike self ‘n trommel vol vreemde en verrassende stories en staaltjies om te vertel. Mike spog ook met meer as 40 jaar in die bedryf!

Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar Mosselbaai

Salon Reflexions het deur die jare naamgemaak as een van die bekendste en mees gewilde haarsalone in Mosselbaai.
Kontak Reflexions in Voorbaai Mosselbaai om ‘n afspraak te maak, hetsy om jou hare te sny, was, blaas, kleur of ‘n hele nuwe transformasie te gee.

Comments